Biker Baard Wax

R150.00

Baard wax is 'n stywe pomade wat op 'n baard aangewend word as 'n versorgingshulp om die hare in plek te hou, veral by die punte.

Categories: ,

Description

Botaniese Naam: Baardus rebellus

Aromatiese Kenmerke:

Blommerig
Aards
Kruierig
 
 

Allergene: Neute

Bestandele: JoJoba-olie (Simmondsia chinensis), Soetamandelolie (Prunus amygdalus), Arganolie (Argania spinosa), Romeinse Kamille-olie (Chamaemelum nobile), Vitamin E-olie (Tokoferielasetaat), Geursel, Salie-olie (Salvia sclarea), Gliserol PEG-4 Ester.

Aanwysings: Skraap ‘n klein hoeveelheid was en vryf tussen vingers. Werk in nat of klam baard van wortel tot punt. Herhaal indien nodig.

Wetenskaplike Feite:

Oliehidrasie

Bevogtig

Vinniger groei

Stralende vel & hare

Kalmerend

Sterker selvorming

AL ONS PRODUKTE VOLDOEN AAN DIE VOLGENDE STANDAARDE EN GEDRAGSKODES:

Billike Handel

98.28% Natuurlik

Eko-vriendelik

Handgemaak

Dierevriendelik

Additional information

Gewig

60g

Dimensies

650mm x 24mm