Gentleman Baard Wax
R150.00
Baard wax is 'n stywe pomade wat op 'n baard aangewend word as 'n versorgingshulp om die hare in plek te hou, veral by die punte.
Description
Botaniese Naam: Baardus erectus
Aromatiese Kenmerke:

Gehout

Oudh

Kruierig

Blommerig

Oosters
Allergene: Vnilliesuur & Anti-Allergenies
Bestandele: Agarhoutolie, Peperment, Laventel, Teeboom, Vanielje Byewas, Sheabotter, Avokadobotter, Olyfolie, Jojoba-olie, Vitamien E, Klapperolie.
Aanwysings: Skraap ‘n klein hoeveelheid was en vryf tussen vingers. Werk in nat of klam baard van wortel tot punt. Herhaal indien nodig.
Wetenskaplike Feite:

Aphrodisiac

Bevogtig

Anti-Mikrobies

Anti-Jeuk

Anti-Inflammatories

Beveg Aknee

Verjongingskuur
AL ONS PRODUKTE VOLDOEN AAN DIE VOLGENDE STANDAARDE EN GEDRAGSKODES:

Billike Handel

100% Natuurlik

Eko-vriendelik

Handgemaak

Dierevriendelik
Additional information
Gewig | 60g |
---|---|
Dimensies | 650mm x 24mm |