Koeksister – Vajayjay Olie
R120.00
Vajajay-olie is ‘n kosmetiese produk wat spesifiek ontwikkel is vir baarde van die vroulike aard.
Dit voed en bevogtig die haartjies en verwyder “by”-steek rondom jou “heuningpot”.
Vajayjay-olie boots die natuurlike olie wat jou vel produseer na soos sebum en bestaan hoofsaaklik uit draer- en essensiële olies wat haar altyd sag en vars los.
DEEL HIERDIE MET 'N BAARDSISTER
Description
Botaniese Naam: Baardus feminus
Aromatiese Kenmerke:

Blommerig

Neutagtig
Allergene:Vanilliesuur, Neute (Ja, ons sien die ironie).
Bestandele: Soetamandelolie (Prunus amygdalus), Jojoba-olie (Simmondsia chinensis), Druiwepitolie (Vitis vinifera), Vaniljepeuluittrekselolie (Vanilla planifolia), Vitamin E-olie (Tokoferielasetaat).
Wetenskaplike Feite:

Verlaag PMS-simptome

Aphrodisiac

Anti-inflammatories

Anti-Depressant

Versag Bos

Bevogtig

Anti-Mikrobies
AL ONS PRODUKTE VOLDOEN AAN DIE VOLGENDE STANDAARDE EN GEDRAGSKODE:

Billike Handel

100% Natuurlik

Eko-friendelik

Handgemaak

Dierevriendelik
Additional information
Vajayjay oil / Vajayjay olie | 30ml e |
---|---|
Weight / Gewig | 0.080 kg |
Origin / Oorsprong | Developed & Manufactured in South Africa / Ontwikkel & Vervaardig in Suid-Afrika |
Type of oil / Tipe olie | 100% Natural Vajayjay Oil / 100% Olie |
Directions for use / Gebruiksaanwysings | Shake before use and apply liberally as needed. / Skud voor gebruik en wend mildelik aan soos nodig. |
Disclaimer / Vrywaring | This product is not medicinal and must not be taken at all orally. Unless otherwise indicated, this product is of a cosmetic nature and should be handled accordingly. The above information is provided for your convenience when using this product. The Baardman Produkte Company or any of its directors, agents, affiliates or distributors cannot be held liable for any loss or damage caused by using this product for any purpose other than those indicated above. Hierdie produk is nie medisinaal nie en moet glad nie mondeliks geneem word nie. Tensy anders aangedui, is hierdie produk van 'n kosmetiese aard en moet dit so hanteer word. Bogenoemde inligting word weergegee vir gerustheid wanneer hierdie produk gebruik word. Die Baardman Produkte Maatskappy of enige van sy direkteure, agente, affiliate of verspreiders kan nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade wat veroorsaak word deur hierdie produk te gebruik vir enige ander doel as hierbo aangedui nie. |
Quality Assurance / Gehalteversekering | Quality is ensured by Baardman Produkte (Pty) Ltd by only looking for the best quality essential and carrier oils. Its manufacturers are fully licensed, certified & comply with all necessary legal requirements. Gehalte word verseker deur Baardman Produkte (Pty) Ltd deur net die beste gehalte essensiële- & draerolies uit te soek. Die vervaardigers daarvan is ten volle gelisensiëer, gesertifiseer & voldoen aan alle nodige wetlike vereistes. |
Safety guidelines / Veiligheidsriglyne | If irritation of the skin occurs, wash with soap water and stop using immediately. Indien irritasie van die vel voorkom, was met seepwater en staak die gebruik daarvan onmiddelik. |