Lumberjack Baard Wax

R150.00

Snor wax is 'n stywe pomade wat op 'n snor aangewend word as 'n versorgingshulp om die hare in plek te hou, veral by die punte.

Categories: ,

Description

Botaniese Naam: Baardus houtkappus

Aromatiese Kenmerke:

Gehout
Kruierig
Oosters
Sitrus

Allergene: Sederhoutolie (Cedarwood Oil)

Bestandele: Sandelhout, Wierook, Bergamot FCF, Kardemom, Neutmuskaat, Sederhout, Byewas, Sheabotter, Avokadobotter, Olyfolie, Jojoba-olie, Vitamien E, Klapperolie.

Aanwysings: Skraap ‘n klein hoeveelheid was en vryf tussen vingers. Werk in nat of klam baard van wortel tot punt. Herhaal indien nodig.

Wetenskaplike Feite:

Bevogtig

Anti-Mikrobies

Anti-Septies

Kalmerend

AL ONS PRODUKTE VOLDOEN AAN DIE VOLGENDE STANDAARDE EN GEDRAGSKODES:

Billike Handel

100% Natuurlik

Eko-vriendelik

Handgemaak

Dierevriendelik

Additional information

Gewig

60g

Dimensies

650mm x 24mm