BAARDOLIE

VIR REGTE MANNE

Laat ons eerlik wees met mekaar…

Jou baard sal nie uitval sonder baardolie nie, maar dit is ‘n saak van trots. Net soos jy jou kar diens met enjinolie, so moet jy ook jou baard diens met baardolie. Goeie baardolie laat nie net jou baard blink en lekker ruik nie, dit voed die vel onder jou baard, voorkom gesplete punte wat die hare laat breek, voorkom jeukerigheid en bevorder goeie higiëne en digter groei.

Slide

So hoekom is Baardman awesome…?

100% Natuurlik

Ons olies is vry van enige sintetiese bestandele en preserveermiddels en is organies waar moontlik.

Klinies Getoets

Ons produkte word ontwikkel in ‘n laboratorium deur chemiese ingineurs en kosmetiese spesialiste.

Vitamien E

Meeste sien hierdie kritiese bestandeel oor wat bloedsirkulasie, vogtigheid en haarsterkte bevorder.

Bekostigbaar

Ons gebruik nét hoogste gehalte olies van regoor die wêreld, maar bied dit teen regverdige pryse.

Billike Handel

“Fairtrade” is ‘n etiese sertifisering waarvan die hoofdoel is om meer gelykheid en volhoubaarheid in die boerderysektor te bevorder. ‘n Produk wat die Fairtrade-stempel dra, het voldoen aan die streng Fairtrade-standaarde wat fokus op die verbetering van arbeids- en lewensomstandighede vir boerderygemeenskappe en die bevordering van ‘n manier van boerdery wat nie mense of die omgewing benadeel nie. Fairtrade webtuiste

Eko-vriendelik

“Eko-vriendelik” beteken letterlik aardvriendelik of onskadelik vir die omgewing nie. Hierdie term verwys meestal na produkte wat bydra tot groen lewe of praktyke wat hulpbronne soos water en energie help behou. Eko-vriendelike produkte voorkom ook bydraes tot lug-, water- en grondbesoedeling. ‘n Eko-vriendelike produk hou beide die omgewing en menslike veiligheid in gedagte.

100% HERWINBAAR

Herwinning is die proses om afvalmateriaal in nuwe materiale en voorwerpe te omskep. Dit is ‘n alternatief vir “konvensionele” afvalverwydering wat materiaal kan red en laer kweekhuisgasvrystellings kan help.

HANDGEMAAK

Ons produkte word handgemaak deur gekwalifiseerde, professionele persone nadat deur vindingryke toetsing vir gehalteversekering gaan.

NIE OP DIERE GETOETS NIE

Soos die titel sê, geen van ons produkte word op diere getoets nie.

Leon de Beer “Wawaweewa! Het my Baardman gekry!
My vrou kan my nie uitlos nie.
Dit gaan 'n lekker winter wees."
Leon de Beer, IT Manager
Albert Allie Coetzee “Baardman se olies is pure plesier
opgebottel. Vrolike geure wat jou
dag sommer maak blink. Vroulief los
my nie uit met die hippie in my baard nie!"
Albert Allie Coetzee, Personal Trainer
Marien Coetzee “Ek love my verloofde se baard nou.
Dit ruik lekkerder as enige ander
produk wat hy al gebruik het.
Niks beter as om in die aande
met my gesig naby sy baard in te kruip nie.”
Marien Coetzee, Onderwyser
Dewalt Mahoney “Great produk! Ek het gebruik dit nou eers
‘n maand en die verskil is opmerklik. Geen
meer vetterigheid soos met ander produkte
nie en ek weet dis ‘n natuurlike produk.
Baardman vir die wen!”
Dewald Mahoney, Artisan - Odorcure

Dit was eers bedoel as ‘n grap, maar na al die aanvraag het ons dit regtig uitgebring.
Ons is trots (en so bietjie skaam) om aan julle voor te stel…

VAJAYJAY BAARDOLIE

IETSIE VIR HAAR, MAAR MEER VIR JOU

Vajajay-olie is ‘n kosmetiese produk wat
spesifiek ontwikkel is vir baarde van die vroulike aard.

Dit voed en bevogtig die haartjies en
verwyder “by”-steek rondom jou “heuningpot”.

Vajayjay-olie boots die natuurlike olie
wat jou vel produseer na, soos sebum,
en bestaan hoofsaaklik uit draer- en essensiële olies
wat haar altyd sag en vars los.

ken jy iemand wat skeer…?

Deel jou bekommernis met hulle