KragDag

[cs_content][cs_section bg_color=”hsl(0, 0%, 0%)” parallax=”false” separator_top_type=”none” separator_top_height=”50px” separator_top_angle_point=”50″ separator_bottom_type=”none” separator_bottom_height=”50px” separator_bottom_angle_point=”50″ class=”cs-ta-center” style=”margin: 0px;padding: 0px;”][cs_row inner_container=”true” marginless_columns=”false” style=”margin: 0px auto;padding: 0px;”][cs_column fade=”false” fade_animation=”in” fade_animation_offset=”45px” fade_duration=”750″ type=”1/1″ style=”padding: 0px;”][x_gap size=”50px”][x_image type=”none” src=”https://www.baardman.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Kragdag-Baardman.jpg” alt=”” link=”false” href=”#” title=”” target=”” info=”none” info_place=”top” info_trigger=”hover” info_content=””][/cs_column][/cs_row][/cs_section][cs_section bg_color=”hsl(0, 0%, 100%)” parallax=”false” separator_top_type=”none” separator_top_height=”50px” separator_top_angle_point=”50″ separator_bottom_type=”none” separator_bottom_height=”50px” separator_bottom_angle_point=”50″ style=”margin: 0px;padding: 0px 0px 45px;”][cs_row inner_container=”true” marginless_columns=”false” style=”margin: 0px auto;padding: 0px;”][cs_column fade=”false” fade_animation=”in” fade_animation_offset=”45px” fade_duration=”750″ type=”1/1″ style=”padding: 0px;”][cs_text]

Baardman hou ‘n kompetisie in samewerking met die gewilde KragDag by Diamantvallei in Rayton om vas te stel wie het die Kragtigste Baard by KragDag.

Indien jy dink jou Baard kan opmeet teen die bestes volg die onderstaande kriteria en staan ‘n kans om gekroon te word as een van Kragdag se Kragtigste Baarde.

 

 

Meneer Kragbaard (Langste Baard)

Die Kragtigste baard van KragDag! Dink generaal Piet Joubert, dink Paul Bunyan, dink ZZ Top.

Baard Kriteria:

  • Vol en natuurlik (met of sonder ‘n snor).
  • Moet langer as 15cm vanaf die onderlip wees.
  • Welerigheid tel nie, lengte is al wat tel.

 

Meneer Boerbaard – Ekstra Fotokompetisie

Die Boerste baard van KragDag. Dink generaal Christiaan de Wet, dink oom Klaas van ‘n Vrystaatplaas. Boere en Baarde is sinoniem. Vir hierdie afdeling moet jy jou beste boerebakkies opsit.

Baard Kriteria:

  • Tema – Boer
  • Vol en natuurlik (met of sonder ‘n snor).
  • Kan enige lengte wees.
  • Welerigheid tel nie, die tema met jou baard is al wat tel.
  • Inskrywings kan slegs aanlyn gedoen word en beoordeling geskied op grond van foto.
  • Finaliste in ander kategorieë kan ook inskryf vir Meneer Boerbaard.

 

Meneer Skoubaard (Gestileerde Baard)

Die aanskoulikste baard van KragDag. So jou baard is nie so lank dat jou ouma ‘n wolkombers daarmee kan hekel nie, maar trots bly trots en jy belê al die nodige moeite en aandag wat ‘n netjiese baard verdien. Dink Jopie Fourie, dink George Clooney.

Baard Kriteria:

  • Vol en natuurlik (met of sonder ‘n snor).
  • Moet langer as 0.5cm, maar korter as 10cm wees.
  • Presiese stilering en gebruik van produkte word aangemoedig.

 

Meneer Bokkapater (Gedeeltelike Baard)

Dit vat ‘n skaars tipe man wat kan goed lyk met net ‘n gedeelte van ‘n baard of snor. Dit is ‘n amper boheemse eienskap. Dink Generaal Hertzog, Louis Bothaof Jan Smuts. Dink Johnny Depp, dink Magnum PI.

Baard/Snor Kriteria:

  • Gedeeltelike, natuurlike baard of snorre.
  • Baard of snor kan enige lengte of styl wees solank dit gedeeltelik voorkom of geskeer is.
  • Karaktervolle snorre sonder ‘n baard is ook aanvaarbaar.

 

Terme en Voorwaardes:

Alle regte word voorbehou.

Boordeling is finaal en geen woorde -of briewewisseling sal na afloop van die kompetisie geskied nie.

Finaliste moet teenwoordig wees ten tyde die prysuitdeling, afwesigheid sal diskwalifisering veroorsaak. Geen 3rde party kan pryse namens ‘n finalis in ontvangs neem nie.[/cs_text][/cs_column][/cs_row][/cs_section][cs_section parallax=”false” separator_top_type=”none” separator_top_height=”50px” separator_top_angle_point=”50″ separator_bottom_type=”none” separator_bottom_height=”50px” separator_bottom_angle_point=”50″ style=”margin: 0px;padding: 45px 0px;”][cs_row inner_container=”true” marginless_columns=”false” style=”margin: 0px auto;padding: 0px;”][cs_column fade=”false” fade_animation=”in” fade_animation_offset=”45px” fade_duration=”750″ type=”1/1″ style=”padding: 0px;”]

    [/cs_column][/cs_row][/cs_section][/cs_content]